0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments

AB: Die Outobiografie (Afrikaans, Hardcover): A.B. De Villiers AB: Die Outobiografie (Afrikaans, Hardcover)
A.B. De Villiers 3
R350 R273 Discovery Miles 2 730 Save R77 (22%) Ships in 9 - 14 working days

AB de Villiers is een van Suid-Afrika se grootste sporthelde. Hy is sedert 2011 kaptein van die Suid-Afrikaanse eendagspan asook ’n lid van die nasionale span sedert hy op 20 Desember 2004, op 20-jarige ouderdom, sy buiging vir die Proteas gemaak het. AB het reg deur sy lewe op die sportveld uitgeblink én word vandag as een van die beste kolwers ter węreld, in alle aspekte van die spel beskou.

AB: Die Outobiografie, sal insig bied oor die man agter die kolf en onder die kopskerm, asook oor deurslaggewende oomblikke tydens sy loopbaan en sy verhoudingsbande met verskillende mentors. Die leser sal teruggeneem word na die agterplaas van AB se ouerhuis waar hy as kind die eerste keer saam met sy broers leer krieket speel het, en sal voorgestel word aan al die kleurvolle karakters en sportlui wat paaie met AB gekruis het.

AB se belangstelling in musiek en in die sakewęreld word ook onder die loep geneem asook hoe hy hierdie belangstellings van hom saam met sy internasionale krieketloopbaan uitleef.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Cadac 47cm Paella Pan
R1,158 Discovery Miles 11 580
Casio LW-200-7AV Watch with 10-Year…
R999 R884 Discovery Miles 8 840
Fatima Sydow Cooks
Fatima Sydow Paperback  (3)
R420 R361 Discovery Miles 3 610
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R398 R330 Discovery Miles 3 300
Tommy Hilfiger - Tommy Cologne Spray…
R1,218 R694 Discovery Miles 6 940
Oversized Top & Ribbed Leggings Set…
R599 Discovery Miles 5 990
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R398 R330 Discovery Miles 3 300
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R398 R330 Discovery Miles 3 300
Multi Colour Jungle Stripe Neckerchief
R119 Discovery Miles 1 190
Tipping Point: Turmoil Or Reform…
Raymond Parsons Paperback R300 R219 Discovery Miles 2 190

 

Partners